10 Mei 2020 – Erediens

Goeie môre liewe Heuwelkruiner.

Hier is die skakel na die oordenking op ons gemeente se Youtube-kanaal:

https://youtu.be/nNtjsSXa_ow

Gelukkige moedersdag aan al die moeders van die gemeente! Dankie vir julle elkeen.

Mooi dag verder

Groete

Ds Mauritz

Posted in nuus.