23 Mei 2020 – Pinkster 2020

Pinkster 2020
Jesus se Kruiswoorde – Opdragte vir Kerkwees

Sondag 24 Mei (oggend)
“Vader, vergeef hulle”
Lukas 23 : 34

Maandag 25 Mei (aand)
“Vandag sal jy”
Lukas 23 : 39 – 43

Dinsdag 26 Mei (aand)
“Daar is jou moeder”
Johannes 19 : 25 – 27

Woensdag 27 Mei (aand)
“waarom het U My verlaat?”
Matteus 27 : 45 – 46

Donderdag 28 Mei (aand)
“Ek is dors”
Johannes 19 : 28 – 29

Vrydag 29 Mei (aand)
“Dit is volbring”
Johannes 19 : 30

Sondag 31 Mei (oggend/nagmaal) “In u hande”
Lukas 23 : 44 – 46

Die skakels na die videos op die Youtube-kanaal sal Sondae in die oggend, en in die week laatmiddag uitgestuur word, sowel as die stemboodskappe.

Bid saam met my dat die Here Pinkster 2020 sal seën, te midde van ‘n Covid-19-pandemie.

Groete
Ds Mauritz

Posted in nuus.