26 Maart 2020 – Nasionale Dag van Gebed

#oproeptotgebed

Vanaand tussen 18:00 en 18:30 word Suid-Afrika opgeroep tot gebed. In jou huis, of daar waar jy is, bid saam dat die Here Suid-Afrika, nee, die hele wêreld, sal beskerm in hierdie Covid-19 krisis.

Posted in nuus.