Ds Hendrik van Zyl en sy vrou Elize is tans die voltydse sendingleraarspaar te Tsumkwe.
Tel: 09264 67 244005.
EPOS: ngtsumke@iway.na
Adres: Posbus 1073, Grootfontein, Namibië.
Kerkraadslede te Tsumkwe: Dam Cwi
Kxao
Boo
/i!ae
(Gerrie) Cwi
/Aice
(Leviet) Kxao
Tsemkxao (Kasper) !Kaesje
Kerkraadslede te Nhoma: Cwi
(Steve) Comtsa
Kerkraadslede te Aasvoëlnes: N!eisie
Cgaesje
Tsumkwe bedienningsarea is 13200 vierkante km groot en bestaan uit die
dorp Tsumkwe, drie lokasies rondom Tsumkwe en 33 habitatte (sien die
kaart). Sowat 2400 Boesmans woon in
hierdie area. Tsumkwe self het ongeveer
550 inwoners waarvan 350 Boesmans.
