Hoe kan ek
betrokke raak? /
How can I get involved?
1.
Gebed / Prayer.
2.
Hulp met bemarking van en nuwe afsetgebiede vir die Boesman curios / Help with the
marketing and selling of the Bushmen curios.
3.
Finansiële ondersteuning van
die leraar wat omsien na die emosionele en geestelike versorging van die
Boesmans te Tsumkwe-omgewing. / Financial support for the pastor who takes care of the
emotional and spiritual needs of the Bushmen in the Tsumkwe area.
4.
Korrespondensie (Bel, skryf of
epos vir sendelinge!) / Correspondence (Phone, write or email the missionaries!).
5.
Sendinguitreike na Tsumkwe / Short-term missionary
outreach to Tsumkwe.
Om verdere besonderhede,.kontak / For more information, contact
Ds / Rev. Hendrik van Zyl and his wife, Elize, the full-time missionaries at Tsumkwe
Tel: 09264 67 244005, Address: P.O. Box 1073, Grootfontein, Namibia
Email: ngtsumke@iway.na
OF/ OR
Jeanet Conradie
tel +27-(0)51-4366521 email conradj@sci.uovs.ac.za