Vir enige navrae: Skakel ons by 051 436 6634

Heuwelkruin Gholfdag

Datum: Saterdag 25 Februarie 2017

Plek:  Schoemanpark

Inskrywings:  Gholfspelers bespreek self by Schoemanpark

Kontaknommer:  0514483122

Formaat: IPS

‘n Putjie kan geborg word teen R1 000 elk.

Jy kan besluit of jy bemarkingsmateriaal by daardie putjie wil opsit.

Ons benodig ‘n paar nat-gate. Indien jy hierin belangstel, kan jy die drank verskaf en vir my laat weet of jy personeel het om die putjie te beman.

Borggelde word in ons Kerkrekening inbetaal.

REKENINGNAAM: NG Gemeente Heuwelkruin

BANKNAAM: Absa

TAKKODE: 632005

REKENINGNOMMER:470583266

VERWYSING: Gholfdag en jou naam

MAIL INBETALING NA: elnaballet@mweb.co.za

 

Ons benodig ook nog heelwat pryse.

Kontak asseblief vir Elna van der Walt – 082 462 5507