Welkom by NG Gemeente Heuwelkruin

Eredienste gedurende die vakansietyd:

  • 16 Des - 08:00 Versoeningsdiens
  • 18 Des - 09:00 Erediens;    18:00 - Aanddiens
  • 25 Des - 08:00 Kersdiens;    Geen Aanddiens
  • 31 Des - 19:00 Oujaarsdiens
  • 1 Jan - 09:00 Erediens;    Geen Aanddiens
  • 8 Jan - 09:00 Erediens;    18:00 Aanddiens
  • Afkondigings sal eers weer in die nuwe jaar geplaas word.

Nuwe eredienstye:

09:00 Formele erediens in kerk
10:00 Katkisasie
10:30 Informele erediens in die saal
10:30 Kinderkerk in die Jeugkamer
18:00 Aanddiens in die kerk
17:30 Jeugdiens in die Jeugkamer

Heuwelkruin op Facebook!

 

Site Meter

 

Newsflash