• Voorblad
  • Algemene Inligting
  • Afkondigings
  • Kerkraad
  • Woodland Hills
  • Jaarprogram
  • Jeugbediening
  • Erediens
  • Preke
  • Ampsbediening
  • Vrouediens
  • Sending
  • Bedieningspatroon
  • Omgeegroepe
  • Besprekingsdokumente
  • Skakels
Home Algemene Inligting

Algemeen

PDF Print E-mail

Gemeente


Gemeentegids

Visie en leuse

“Draers van die Lig”

Waar is ons en wie is ons

Heuwelkruin is geleë in die noordelike woonbuurt in Heuwelsig, met 1216 belydende lidmate en 400 dooplidmate. Die besoekpunte bestaan uit 240 meenthuise, 347 woonhuise en 56 bejaarde-oord besoekpunte. Ons val binne die Ring van Bloemheuwel.

Straatadres

Stratfordstr 43, Heuwelsig, 9301

Posadres

Posbus 43255, Heuwelsig, 9332

E-posadres

This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Telefoonnommers

Skriba (Administratief)
Tel: 051 436 6634
Faks: 086 628 7780

Hulp-skriba (Registers)
Tel/ Faks 051 436 8545

Kantoorure

Ma & Do: 08:30 - 17:30
Di & Vr: 08:30 - 16:00
Wo: 08:30 - 13:00
(Etenstye 13:00 - 14:00)

Eredienstye

Oggenddiens: 09:30
Aanddiens: 18:00

Dankofferbydraes

Lidmate is welkom om op enige van die volgende wyses hulle dankofferbydraes te maak:

  • Neem 'n koevertjie in die voorportaal.
  • Die diaken lewer koeverte by u huis af.
  • Elektroniese oorplasings en/of aftrekorders kan gemaak word. Bank: ABSA, Takkode: 632005, Reknr: 470 583 266 NB: Identifisser u betaling met u lidmaatnommer. Kontak die kerkkantoor vir besonderhede.

Voltydse Leraars

Image
Ds Anton Meiring
Koedoedraai 24, Woodland Hills
(051) 451 1395(h)
079 895 3914 (s)
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Wyke:  B; C; E 1-6; N 1-2; O; P; Q

Image
Dr Charles Mitchell
William Trollipstraat 23, Heuwelsig
(051) 436 4769 (h)
079 895 3911 (s)
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Wyke: I; D; F; G 1-6; L 1-2; M 1-7

Image
Ds M Heyneman - Opdrag: Jeug
Jutastr 24, Heuwelsig
(051) 4361644 (h)
079 895 3916 (s)
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Wyke: A; H; J; K; L 3-5;

 

Copyright © 2009 ---.
All Rights Reserved.

Designed by cmsJOOMLA.eu.