Omgeegroepe
Omgeegroepe
- Ons wil ‘n omgeegemeente wees, en om ons hierin te help, bestaan daar ook enkele omgeegroepe. Oorweeg dit om hierby in te skakel ter wille van groei en koinonia. Enige persoon is enige tyd welkom om by enige groep in te skakel.
|
Maandae |
10:00 19:00 |
Ds. Anton Meiring, Koedoedraai 24, Woodland Hills – 079 895 3914 Jannie en Nelmarie Botha 051 436 5734 vergader by Frans Rumpffstr 33, Enige persoon is welkom om in te skakel. |
|
Dinsdae |
18:00 |
Ewie en San-marie Cronje, Woodlands Heights 15, 083 745 4805. Alle belangstellendes is meer as welkom. Geestelike leier : Fanie Snyman |
|
18:15 |
Eugene en Sorita Viljoen, Erns Jansenstr 28, 051 436 9029 of 082 431 3192. Hulle groep fokus op egpare met klein kindertjies. |
|
|
18:30 |
Christa Mitchell 051 436 4769 se groep kom by,William Trollip 23, Heuwelsig bymekaar. |
|
|
19:00 |
Dr Charles Mitchell se groep 051 436 4769 kom by Johan Lombard, Pelikaan Parade 4, Woodlands bymekaar. Alle persone is baie welkom. |
|
|
19:00 |
Vicky Theron 082 551 1710. Adres soos gereël. Alle dames is welkom! |
|
|
19:00 |
Jacques Olivier 082 807 2523. Enige iemand is welkom |
|
|
19:30 |
Ds Anton en Ida Meiring, Swartwitpenssngl 137, of Koedoedraai 24, Woodland Hills – 079 895 3914 |
|
|
Woensdae |
09:30 |
Bessie Bester (TABITA) 072 193 7489 – Alle nie-werkende persone, middeljarig of bejaard is welkom. Die Here benodig almal vir Sy Koninkryk. |
|
17:30 |
Fransulene v.d. Merwe 082 828 7264. Alleenlopende dames is die fokus van hierdie groep maar enige ander persoon is ook welkom. |


