Bybelverspreiding
Die gemeente organiseer gereeld geleenthede en kanaliseer die fondse na organisasies wat hulle vir Bybelverspreiding beywer. Die "Lambons Peugeot - Tour de Heuwelsig 2003" fietstoer wat DV op 25 Oktober 2003 sal plaasvind, se opbrengs gaan aan die Gideons en Die Bybelgenootskap. Talle lidmate is ook aktiewe lede van die Gideons. Inskrywings vir deelname by die Lambons Peugeot - Tour de Heuwelsig 2003 vind DV plaas by die Kerksentrum te Lucas Steynstr plaas. Inskrywings beloop R 30 per ryer en elke deelnemer staan ‘n kans om per gelukkige trekking ‘n prys te wen. Vir verdere inligting kontak Eric Liebenberg by 083 308 4232.
|
|
|
|
|
Julie 1999, 2002, 2003: Tydens die Tsumkwe uitreik te Tsumkweskool |
||
|
September 2003: Aan lede by gesamentlike Bybelstudie in Heuwelkruin gemeente |
||
|
|
|
|
|
Phoenix Motors Tour de Heuwelsig 27 Oktober 2001 |
||
|
|
|
|
|
|
||



10 September 2000: Met die sooispit geleentheid van die VGKSA kerk te Chris Hani Plakkerskamp.
Julie 1999: Met die Tsumkwe uitreik te Gam







