Middestadbediening Print E-mail

Heuwelkruin gemeente is lid van die Eleos Trust wat die ou tronk as toevlugsoord vir haweloses probeer omskep. Hier word voorsiening gemaak vir boemelaars, haweloses en soos die Here die projek seën, word daar in die rigting van ‘n sopkombuis werkskepping gewerk. Die Uitvoerende beampte is ds Andre Olivier by sel no 082 578 0687. Die NG Gemeentes en die Presbiteriaanse Kerk het gesamentlik met hierdie Trust begin en ons glo dat dit sal uitbrei tot die groter Bloemfontein.

 

Newsflash