Leraar
Ds Mauritz Heyneman – 079 895 3916 of mheyneman@ngheuwelkruin.org.za
Ons gemeente streef daarna om ons kinders te bedien op hulle vlak. Alhoewel ons kinders volgens hulle behoeftes in verskillende groepe indeel, is dit vir ons belangrik dat die kinders deel is van die gemeente.
Al het ons verskeie bedieningsbehoeftes en –style, is ons ‘n eenheid.
Kinderkerk
Kontakpersoon: Louwrinda van Niekerk – 082 880 0166
Kategese
Hoof van Kategeseskool: Ds Mauritz mheyneman@ngheuwelkruin.org.za of 079 895 3916
09:30 Kategese Voorskool tot Gr 2
10:30 Kategese Gr 3 tot 11
Finalejaarkatkisante in die Moederskamer agter in die saal.
Het jy al aangesluit as ‘n vriend by NG Heuwelkruin Jeug op Facebook? Doen dit sommer nou!