Vroueblad – Uitgawe 4/2017

Redaksioneel
Hierdie Vroueblad is saamgestel deur Christa Mitchell en Marietjie van Rensburg

BAIE DANKIE
Baie dankie vir jou betrokkenheid in 2017!
Dalk is jy deel van ‘n omgeegroep;
Dalk het jy jou alles vir die basaar gegee;
Dalk doen jy blomme vir die eredienste;
Dalk het jy Sondae tee geskink of
Verversings vir die kerkraadsvergadering gemaak;
Dalk het jy voorbidding gedoen;
Dalk was jy by Barmhartigheid of
Getuienisaksie betrokke.
Dalk het jy by Jeugwerk ingeskakel.
Dalk het jy sommer net jou kant gebring!!

Kliek op die link hieronder om die Vroueblad af te laai:

Vroueblad 4 2017

Posted in Vroueblad.