NG Kerk Heuwelkruin Kuierfees

Maak seker julle mis nie uit op die Heuwelkruin Kuierfees nie!
Daar is iets vir elkeen se smaak beskikbaar die dag!
Groot verskeidenheid wat onder andere insluit:

-Bob’s Peanut Butter Shack wat die heerlikste melkskommels maak!
-Wyn- en “Gin” proe
-“Craft” bier
-Pannekoek
-Sosaties
-Koeke en terte
-Brood
-Potjiekos
-Kerrie & Rys
-Vleis
-Kuns
-Handwerk
-Plante
-Kinderpret

Sien julle daar! Almal welkom!!

Posted in nuus.