Oudste Lidmaat word 98!

Heuwelkruin se oudste lidmaat, tannie Heili Strydom word vandag (10 Augustus) 98 jaar oud!  Baie geluk aan haar. Mag sy ‘n mooi en geseënde lewensjaar beleef.  Hier is sy met ‘n blommeruiker wat van die gemeente af kom.

IMG_1927

 

 

 

 

 

 

 

 

Posted in nuus.