Vrouediens

Ons wil al die sprankelvroue van Heuwelkruin-gemeente uitnooi om hande te vat sodat ons saam geestelik kan groei en bou aan die koninkryk van die Here.  Elke vrou in ons gemeente is vir ons belangrik en ons het elkeen van julle nodig.  Neem deel aan ons aktiwiteite en leer mekaar ook so beter ken.

Daar is verskeie aktiwiteite waarby vrouens kan inskakel:

  • Weeklikse Bybelstudiegroepe
  • Weeklikse Omgeegroepe
  • Vroue-geleenthede waartydens sprekers optree en vrouens geestelik bedien word.

Navrae: Hannelie du Randt (082 806 1648)

Voorsitter

Hannelie du Randt

082 806 1648

Sekretaresse

Sonja Jansen

071 202 3972

Ander bestuurslede

Judy Havenga

082 466 2595

Carlize Skein

079 497 2834

Chrisna van Wyk

082 332 9271

Adelé Dempers

083 379 9246

Christelle Taljaard

083 449 1660

Marie-Elize Klopper

072 674 1345

Klik asseblief op die onderstaande om die Vroueblad af te laai:

Vroueblad (1) 2020

Vroueblad (2) 2020