Vir enige navrae: Skakel ons by 051 436 6634

nuus

19
Jul

Die Boek Openbaring met Stephan Joubert

NG Gemeente Heuwelkruin bied tydens ons jaarlikse Gemeente Seminaar ‘n groeigeleentheid aan rondom die tema van die Boek van Openbaring. Baie lidmate het baie vrae oor die Boek Openbaring, en […]

30
Nov

Legitimasie van Finalejaar Teologiestudente

‘n Baie mooi legitimasiegeleentheid van finalejaar teologiestudente is vanaand, 23 November 2017 in ons gemeente gehou. LEGITIMASIE beteken die wettige toela­ting tot ’n kerklike amp*. In die Afrikaans­sprekende gereformeerde* konteks […]

02
Mar

Elise Bosch

3 Maart 2017 Elise Bosch wat werk in Hillbrow hanteer ons Wêreldbiddag-geleentheid. Haar tema is: “Ware stories van hoop! “ Kaartjies is tans by kerkkantoor beskikbaar wees. Kaartjies kos R60 […]

01
Mar

Heuwelkruin Gholfdag

Datum: Saterdag 25 Februarie 2017 Plek:  Schoemanpark Inskrywings:  Gholfspelers bespreek self by Schoemanpark Kontaknommer:  0514483122 Formaat: IPS ‘n Putjie kan geborg word teen R1 000 elk. Jy kan besluit of […]

16
Feb

Wat elke vrou moet weet – Vroue-oggend

Wat elke vrou moet weet… ‘n Heerlike saamkuier vir die vroue en vriendinne van Heuwelkruin het op Saterdag, 10 September 2016 by die kerk plaasgevind. Vroegoggend al is die laaste […]

25
Oct

Groei en Blom Kermis 2016

Vrydag, 28 Oktober 2016 – 16:30 NG Kerk Heuwelkruin H/v Lucas Steyn- & Stratfordstraat, Heuwelsig ‘n Lekker saam kuier geleentheid vir ALMAL.  Ons wil JOU graag daar hê! Poeding, Vleis, Brood & Beskuit, Klein […]

1 2 3