Vir enige navrae: Skakel ons by 051 436 6634

Elise Bosch

3 Maart 2017

Elise Bosch wat werk in Hillbrow hanteer ons Wêreldbiddag-geleentheid. Haar tema is: “Ware stories van hoop! “

Kaartjies is tans by kerkkantoor beskikbaar wees.

Kaartjies kos R60 per persoon.

Dit sluit ʼn ligte aandete in.

Sluitingsdatum is 28 Februarie 2017 om 12:00