Bybelstudies & Omgeegroepe

Ons wil ‘n omgeegemeente wees, en om ons hierin te help, bestaan daar ook enkele omgeegroepe. Oorweeg dit om hierby in te skakel ter wille van groei en koinonia. Enige persoon is enige tyd welkom om by enige groep in te skakel.

BYBELSTUDIE

Dinsdag    

  • 09.00 Vrouebybelstudie—Marietjie Janse van Rensburg 083 285 2412
  • 09.00 Vrouebybelstudie – Maritha Meyburgh 079 763 6118
  • 09.00 Bybelstudie—Hermine Watson 082 819 9623
  • 18:00 – 19:00 Bybelstudie (Blok O) Fanie Snyman 082 780 8039

Woensdag

  • 09.00 Vrouebybelstudie—ds Mauritz 079 895 3916

Donderdag

  • 09.30 Boek-vir-Boek Bybelstudie—ds Mauritz079 895 3916

Vrydag

  • 08.30 Vrouebybelstudie—dr Charles 079 895 3911

OMGEEBEDIENINGS

Maandag

  • 17.00 Gebedsgeleentheid Christine du Toit 073 413 7790
  • 19.00 Omgeegroep Jannie Botha 084 294 8540

Dinsdag

  • 07.30 Omgeegroep (Manne) Ebben van Zyl 082 829 6170
  • 18.00 Omgeegroep (Blok M) Robbie Robbertze 082 808 0170 (elke 2e week)
  • 18.00 Omgeegroep (Blok D-G) Johannes Beckmann 079 883 9743
  • 18.30 Omgeegroep(Blok C) Christa Mitchell 083 302 0430
  • 18.30 Omgeegroep (Blok B) Johan Lamprecht 083 262 1419
  • 18:00 Omgeegroep (Blok H/I) ds Mauritz 079 895 3916
  • 19.00 Omgeegroep (Blok J/K) Johann du Toit 072 477 1314
  • 19:00 Omgeegroep (Algemeen) dr Charles 079 895 3911
  • 19.00 Omgeegroep (Dames) Ina Visser 083 407 1515
  • 19.00 Omgeegroep (Mans) Jacques Olivier 082 807 2523

Woensdag

  • 9:30 Omgeegroep Issie van Aswegen 082 921 6375
  • 14.30 Naaldwerkgroep—Clasina Theunissen 072 759 1732
  • 15:00 Omgeegroep (Blok L) Piet Heckroodt 082 410 6072

Donderdag

  • 18:30 Selgroep (Werkende jongmense) Elna de Waal 082 550 9916

Laai gerus die PDF HIER af