Eredienste

EREDIENS TYE

09:30 Erediens in kerk
09:30 Kategese Voorskool tot Gr 2
10:30 Kategese Gr 3 tot 11
15:00 Erediens vir Sothosprekendes (elke Sondag behalwe op die 1ste Sondag van die maand of gedurende langnaweke en skoolvakansies)
18:00 Praise and Worship

Leesrooster: Die eredienste volg die leesrooster. Dit word in die almanak by elke Sondag aangedui.

Kleure in kerkgebou: Die simboliek van die kleure wat in die kerkgebou gebruik word: