12 April 2020 – Paassondagdiens

Die Here het opgestaan.
Die Here het waarlik opgestaan!

Goeie môre liewe Heuwelkruiner

Mag jy ‘n baie geseënde Paassondag beleef.

Hier onder is die skakel na die Paasdiens op Heuwelkruin se Youtube-kanaal:

Wees veilig, vertrou in die Here.

Hier onder is ‘n stemboodskap van die Paasboodskap vir dié wat nie toegang tot die Youtube-kanaal of internet het nie:

 

Posted in nuus.