19 April 2020

Goeie môre liewe Heuwelkruiner.

Hier is die skakel na Heuwelkruin se Youtube-kanaal met die e-erediens wat vanoggend deur prof Fanie Snyman gelei word uit Jesaja 43 : 1 – 5. Jy kan net op die skakel klik, dit sal self oopmaak.

https://youtu.be/yOTciWKnvkk

Ons vertrou dat jy/julle ‘n geseënde en veilige Sondag sal hê.

Posted in nuus.