Sop vir Koerantverspreiders

Daar is vandag sop aan 77 koerantverspreiders van Bloemfontein gegee. Die bestanddele is deur die weermag geskenk, Cornel en Amelia het dit voorberei.  Dankie vir elkeen se hulp en bydrae.

IMG_1847IMG-20160728-WA014

IMG-20160728-WA016 IMG-20160728-WA017

Posted in nuus.