Xhariep – Distrik Projek

Dit is ‘n nuwe projek in die gemeente.  Behoeftebepaling is gedoen en drie skole is geïdentifiseer waar ‘n getuienis- en barmhartigheidsbediening gedoen gaan word.

Daar is ‘n groot nood van ‘n materiële- en geestelike aard en die gemeente het gevoel dat ons binne ons grense meer kan doen en daarom pak ons hierdie projek met groot opgewondenheid aan.  Ons as gemeente kan met hierdie projek ‘n verskil maak in kinders se lewens!

Fransulene van der Merwe (afgetrede maatskaplike werker) is betrokke by die projek.

Die drie skole waarby ons betrokke wil raak val in die Fauresmith- en Jagersfontein distrikte, naamlik:

  • Olien
  • Vooruitsig
  • Middelbaar
Posted in nuus.

Leave a Reply