Groei en Blom Kermis 2016

Vrydag, 28 Oktober 2016 – 16:30

NG Kerk Heuwelkruin

H/v Lucas Steyn- & Stratfordstraat, Heuwelsig

‘n Lekker saam kuier geleentheid vir ALMAL.  Ons wil JOU graag daar hê!

Poeding, Vleis, Brood & Beskuit, Klein koekies, Kerrie & Rys, Pannekoek, Wors op ‘n stokkie, Kindertafel, Wit Olifant tafel, Koeke & Terte, Handwerk, Koeldrank, Teetuin, Potjiekos, Sosaties, Kinderaktiwiteite:  Speletjies, gesiggrimering, springkasteel, ens.

kermis

Posted in nuus.