Heuwelkruin Drive in Movie Night!

Lus vir ‘n lekker aandjie uit en iets om te doen saam met die hele gesin…

Kom sluit by ons aan vir ‘n “Drive in Movie Night” met ‘n verskil.  Dit sal in die saal gehou word en beloof om ‘n heerlike kuier aand te wees.  Moet dit nie misloop nie!

MOVIE NIGHT INFO

Posted in nuus.