Uitreik – Bloemfontein koerantverspreiders

Lede van Heuwelkruin gemeente het op Donderdagoggend, 23 Junie ‘n uitreik gedoen na Bloemfontein se koerantverspreiders en vir hulle 160 gebraaide boerewors rolls gaan afgee.  Die Gideons het ook Bybels uitgedeel.  Dankie vir elkeen se ondersteuning, bydraes en hulp.

Posted in nuus.