Pinkster 2020 – Tema

Sondag 24 Mei begin Pinkster, hierdie jaar via ons Youtube-kanaal.

Tema: KRUISWOORDE
(In Jesus se laaste woorde aan die kruis hoor die kerk iets van haar roeping en opdrag in die wêreld)

Die skakel na die Pinksterboodskap sal elke dag uitgestuur word – vir Sondae in die oggend & vir die weeksdae laatmiddag.

Sondag 24 Mei begin Pinkster, hierdie jaar via ons Youtube-kanaal.Tema: KRUISWOORDE (In Jesus se laaste woorde aan die kruis hoor die kerk iets van haar roeping en opdrag in die wêreld)Die skakel na die Pinksterboodskap sal elke dag uitgestuur word – vir Sondae in die oggend & vir die weeksdae laatmiddag.

Posted by N G Kerk Heuwelkruin on Monday, 18 May 2020

 

Posted in nuus.